
Título: Waarom ek gespring het (eBoek)
Autor: Tina Zahn
Sinopse: Op 19 Julie 2004 het n vrou besluit om van die Tower Drive-brug af te spring. In n wonderoomblik het n polisieman nadergehardloop, sy hand uitgesteek en die vallende vrou se gewrig raak gegryp. Ander polisiebeamptes het hom kom help en die vrou na veiligheid gebring. WAAROM EK GESPRING HET is die verhaal van Tina Zahn, die vrou wat van die brug afgespring het. In hierdie boeiende boek kry lesers n kykie op dit wat haar in so n diep depressie gedompel het dat selfmoord na die enigste oplossing gelyk het. Van die seksuele misbruik en verwerping in haar kinderjare tot die ernstige nageboortelike depressie ná die geboorte van haar tweede kind, moes Tina ongelooflike terugslae te bowe kom om te kom waar sy vandag is. Lesers sal hierdie kragtige ware verhaal van emosionele worsteling, n dramatiese reddingspoging en nuwe hoop nie kan neersit nie.
Contexto da obra
Quando a classificação é mais ampla, o contexto do livro costuma depender ainda mais de autoria, tema e edição. “Waarom ek gespring het (eBoek)”, de Tina Zahn, publicado pela editora Christelike Uitgewersmpy, em 2008 e com 187 páginas, integra a categoria Livros Variados. Por isso, autoria, edição e tema acabam tendo ainda mais peso na forma de apresentar o livro.
Editora: Christelike Uitgewersmpy
Páginas: 187
Ano: 2008
Edição:
Linguagem: af
ISBN: 1431600717
ISBN13: 9781431600717
