Skip to content Skip to footer
Die skilpad se laaste traan (Afrikaans Edition)

Título: Die skilpad se laaste traan (Afrikaans Edition)

Autor: Carol Campbell

Sinopse: Dis n donker karoonag en Siena hardloop grondpadlangs. Sy is bebloed en vlug na die laerskool by Seekoegat, die enigste plek waar sy veilig sal wees. Maar dis ver drie dae met n donkiekar en sy is te voet. Soos wat Siena hardloop, speel die lewensverhaal van haar en twee vriende in haar herinneringe uit. Sy onthou die verwilderde en verwaarloosde Boetie, en Kriekie wie se ma by die stilhouplekke al langs die n1 moes werk. Wanneer hulle drie mekaar later weer as grootmense raakloop, moet hulle hard besin oor die dinge van gister wat elkeen sy eie koers laat inslaan het. Saam met Siena se storie loop die Karooskilpad se spore: n Dier wat die wysheid van die landskap saam met hom dra en wat n enkele traan stort wanneer hy doodgaan. In Die skilpad se laaste traan verken Carol Campbell weer die magiese, oeroue wêreld van die Karoo, vir donkiejare reeds die plek van die karretjie­mense.

Contexto da obra

Quando a classificação é mais ampla, o contexto do livro costuma depender ainda mais de autoria, tema e edição. “Die skilpad se laaste traan (Afrikaans Edition)”, de Carol Campbell, publicado pela editora Umuzi, em 2019 e com 182 páginas, integra a categoria Livros Variados. Por isso, autoria, edição e tema acabam tendo ainda mais peso na forma de apresentar o livro.

Editora: Umuzi

Páginas: 182

Ano: 2019

Edição:

Linguagem: português

ISBN:

ISBN13:

    Leave a comment

    E-mail
    Password
    Confirm Password
    0
      0
      Seu Carrinho
      Carrinho VazioContinue Comprando
      0,0
      (0 avaliações)
      Clique no livrinho correspondente para avaliar.