Skip to content Skip to footer
Karretjiemense (Afrikaans Edition)

Título: Karretjiemense (Afrikaans Edition)

Autor: Ms Carol Campbell

Sinopse: Dit is een van die hartverskeurenste stories wat ek in n lang tyd gelees het. Saam met die blote menslikheid van die verhaal, is daar die spanning wat by tye byna ondraaglik is, en ek moes myself keer om nie einde toe te blaai nie. Mike Nicol Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai die één plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry. Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees. Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie. Sonder dokumente wat wys jy bestaan, kan die polisie jou nie veel help nie. In Carol Campbell se senutergende roman word die onsigbare en nomadiese karretjiemense van die Groot-Karoo op spanningsvolle wyse op die voorgrond geplaas.

Contexto da obra

Quando a classificação é mais ampla, o contexto do livro costuma depender ainda mais de autoria, tema e edição. “Karretjiemense (Afrikaans Edition)”, de Ms Carol Campbell, publicado pela editora Umuzi, em 2013 e com 156 páginas, integra a categoria Livros Variados. Por isso, autoria, edição e tema acabam tendo ainda mais peso na forma de apresentar o livro.

Editora: Umuzi

Páginas: 156

Ano: 2013

Edição:

Linguagem: português

ISBN:

ISBN13:

    Leave a comment

    E-mail
    Password
    Confirm Password
    0
      0
      Seu Carrinho
      Carrinho VazioContinue Comprando
      0,0
      (0 avaliações)
      Clique no livrinho correspondente para avaliar.